Lorem ipsum dolor sit amet, adipisc ing elit, consectetur adipiscing elit. Duis ut ligula leo adipiscing elit.

PHONE:           0035 244 58 265

E-MAIL:           info@example.com

ADDRESS:      Rohr PL 989, NY

Instagram
Contact Kleinmond Cycling Club

News

What started as an idea is finally coming to fruition. Having received the go ahead for a piece of land near the town's sports clubs, the ground breaking for the new Kleinmond bike and skills park kicked off on 16 August. A big word of thanks to the Overstrand Municipality for giving us this access and their assistance in making our dream a reality.

Trailforks is a wonderlike toep ( ja, dis wat hulle 'n app in Afrikaans noem) vir enige "trail sport". In ons geval is dit vir bergfiets roetes. Volgense hulle informasie is daar reeds 8,904 trails NET in Suid Afrika, op die toep. Die detail en opsies is rerig moeilik om te verduidelik aangesien daar so baie opsies is en soveel detail. As jy die toep oopmaak sien jy die kaart opsie soos hieronder. As jy dan op een van die roetes kliek, dan kry mens die oorsig, soos by die Hermanus Trails. Jy het dan ook die opsie om "layers" te sien van Strava segmente tot en met hitte kaarte. Map viewSpecific trail detailsMap layers Wat ook lekker met idie "discover" opsie is om net na foto's te kyk van verskeie roetes. As jy dan een van daai fotos kies, vat dit jou na daardie spesifieke roete. Dan is daar ook "events" soos mens kan sien met die absa CAPE EPIC hierionder. Al wat nou oorbly is om ons roetes daarop te kry. So, laai die toep af, laai jou foon vol en kry een van die roetes op rekord. Neem ook fotos langs die pad en sit natuurlik die roete se naam by. Jy